Transnet Foundation

Pheolophepa on KykNet

Pheolophepa on KykNet

Posted By: Transnet Foundation

17.10.2017

Transnets Phelophepa train was the main focus on Prontuit a KykNet show over 3 segments.

Pheolophepa on KykNet image

Transnets Phelophepa train was the main focus on Prontuit a KykNet show over 3 segments.

Transnet se Phelophepa-gesondheidstrein het volgens dié staatsinstelling, meer as 20 miljoen mense bereik sedert die projek in 1994 van stapel gestuur is. Dis ‘n trein waar jy onder meer jou oë kan toets, ‘n sielkundige kan sien, ‘n tandarts jou kan behandel en vir R5 jy jou voorgeskrewe medikasie kan kry. Ons was op De Aar se stasie waar die trein ‘n week vertoef het.

 

 

 

Comments (0)

Add a Comment

associations